Straat van Denemarke

Straat van Denemarke

Ligging van die Straat van Denemarke

Kaart van die Noorse See met die Straat van Denemarke
Koördinate:67°46′N 23°48′W / 67.767°N 23.800°W / 67.767; -23.800
Ligging:Groenland, Ysland
Soort:Seestraat
Gemiddelde diepte:191 meter (625 voet)
Lengte:480 km (300 myl)
Breedte:290 km (180 myl)

Die Straat van Denemarke (Deens: Danmarksstrædet) of Straat van Groenland (Yslands: Grænlandssund) is 'n seestraat tussen Ysland in die suidooste en Groenland in die noordweste. Die eiland Jan Mayen is noordoos van die seestraat. Die Straat van Denemarke verbind die Arktiese met die Atlantiese Oseaan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search